Vasco da Gama

Vasco da Gama
Admiraal van die seë van Arabië, Persië, Indië en die Oriënt

Titel Graaf van Vidigueira
Regeer 29 Desember 151923 Desember 1524
Voorganger Amp geskep
Opvolger Francisco da Gama
Gebore 1460 of 1469; Sines of Vidigueira, Alentejo, Koninkryk van Portugal
Oorlede 23 Desember 1524; Kochi, Portugees-Indië (tans Indië)
Begrawe Jerónimos-klooster, Lissabon, Koninkryk van Portugal
Eggenoot Catarina de Ataíde
Kinders D. Francisco da Gama, 2de Graaf van Vidigueira
D. Estêvão da Gama, Vise-Koning van Indië
D. Cristóvão da Gama, Kaptein van Malakka
Vader Estêvão da Gama
Moeder Isabel Sodré
Handtekening

Vasco da Gama (1460 of 1469–1524) was 'n Portugese ontdekkingsreisiger. Hy was die leier van die eerste ekspedisie wat van Portugal af om Afrika na Indië gevaar het. Op Kersdag 1497 het hy die kus van Pondoland, destyds 'n deel van die huidige KwaZulu-Natal, bereik en dit Terre de Natal ("Land van die Geboorte") gedoop.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search